.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Spot Coverage >> 17 - 31 July 2003


This year's eta Awards


Entries for this year's eta Awards competition being run by Eskom are now open, with closing date 15 August 2003. It is all about showing how you have found a better way to use energy and have been benefitting from it for at least 12 months. There are four categories : Commercial / Industrial / Residential / Women.
More info from www.eta-awards.co.za or Chanel Platt at Bambani Communications, tel. (011) 705 1032, fax (011) 465 4390, email dplatt@icon.co.za.




Wilfred vat die gapings in motorbedryf


Persoonlike aandag om kliënt-tevredenheid te waarborg en spanwerk, soos in 'n rugby-wenspan. Dit, sê Wilfred Alexander, handelaarshoof van Phoenix Motors, Volkswagen agentskap in Bloemfontein, is hoe jy die treetjie voorsprong op jou teenstanders kry in die hewige stryd om motorverkope. Soos Wilfred sê, met die mededinging wat so straf is dat daar eintlik nie meer so iets soos 'n swak kar is nie, is dit die ekstras wat tel. Dinge soos persoonlike aandag en persoonlike naverkopediens. Daarom verkoop hy as baas steeds self motors, lewer 'n “hands-on” kliëntediens en gaan persoonlik saam met die klient na die werkswinkel of onderdele afdelings om die beste diens ten alle tye te verseker. Hiervan kan Vrystaat Sake Bulletin eerstehands getuig. Vir sy voorblad advertensie in die bemarkingsoorlog tussen VW Polo en 'n direkte mededinger het hy beleefd vir sy sekretaresse gevra of hy haar rekenaar vir 'n oomblik mag gebruik. Hy't self die materiaal van die advertensie ghoeroes in Johannesburg oor die internet getrek, sy veranderinge aangebring en so te sê persklaar na Bulletin ge-epos.

“Nee,” sê hy op ons verbaasde vraag; “Ek het geen formele rekenaaropleiding ontvang nie. Ek het myself maar so geleer.” Dit versinnebeeld Wilfred Alexander se suksesverhaal die ware “selfmade man”. Hy ken sy veld - van die rekenaarafdeling tot verkope en van die kliënt se werkswinkel tot onderdele-behoeftes. Hy het sy klerkskap by 'n ouditeursfirma in Bethlehem voltooi en as rekenmeester in die motorbedryf begin werk. Daarna het die bemarkingsgogga hom gebyt en het hy hom in verkope begin toespits. In 1996 het hy by die Imperial Groep begin as verkoops-bestuurder en is later bevorder tot handelaarshoof. Sedert Januarie 2002 is hy die handelaarshoof van Phoenix Motors, waar hy voortbou op die tradisie dat Phoenix 'n huishoudelike naam is en snoer hy sy span in 'n steeds hegter eenheid saam. Heel aan die begin van ons onderhoud noem hy dat Otto Schoeman, onderdele-bestuurder, al 25 jaar vir Phoenix werk. Cobie Kruger, die werkswinkelbestuurder, 12 jaar. Isabel Blignaut, nuwe motors verkoops-bestuurder, 11 jaar asook Peet Breitenbach en Fouad Haddad, albei by Master Car en gebruikte motors, en Madeleine van der Merwe, finansiële bestuurder wat jare vir Phoenix werk.

So 'n getroue span bring Wilfred by die ou wat aansoek om werk by hom kom doen het. Dié vertel sy baas sê, in motorverkope gaan alles oor syfers, dis net die “bottomline” wat tel. “Nou, ek is net die teenoorgestelde,” sê Wilfred. “Vir my gaan dit eerstens om mense.” Oor die gemelde advertensie oorlog, die konkurent wat adverteer van die “Polo player,” die “poloneck” en “Polokwane” ens, is Wilfred heel filosofies. “Jong, almal het die wêreld se beste advertensie- kundigheid om swaar metaal te skuif, soos ons motorverkope in die bedryf noem. “Maar hier in Bloemfontein werk dit so dat die twee direkte mededingers reg langs mekaar is. Ons het nogal gevind dat die advertensieveldtog van ons mededinger ook bewusmaking vir die VW Polo reeks ingehou het. Kopers het ook by ons kom inloer om te bepaal waar hy/sy die meste kar vir sy/haar geld kry. En dis al wat ons wil hê, nl. 'n tevrede klient wat aan die einde van die dag 'n ingeligte besluit geneem het.” Wilfred, wat 70 wedstryde vir die destydse Oos-Vrystaat senter gespeel het, het ewe vinnig opgang in rugby-administrasie gemaak. Hy was vier jaar lank voorsitter van Collegians, dien reeds vir drie jaar op die uitvoerende bestuur van Vrystaat Cheethas en is in 2002, tydens Collegians se honderdjarige bestaan, as Collegian van die jaar én Rambler van die Jaar vereer. Oor rugby se hegte kameraderie en spangees het hy ook sy mening. “Rugby het my geleer as jy nie saamspeel in 'n span nie, kan jy maar vergeet van wen. Dit het vir my in die sakewêreld steeds van die grootste waarde gebly.” Nou weet ons waarom Wilfred 'n wenner is.




SA's top companies


In the popular annual Financial Mail Top Companies Survey for 2003 just released, Impala Platinum has for the second successive year achieved the top spot. The 20 award winners are decided on a combination of historic share price and profit performance, as well as a qualitative assessment of management strength, corporate governance, investor communication, profit prospects and investment case. The quantitative analysis is made of all listed companies and the qualitative assessment is made of 40 finalists by the Financial Mail's investment team.
The 20 Top Companies award winners for 2003 are: 1. Impala Platinum 2. Sasol 3. Pick 'n Pay 4. African Bank Investments Limited 5. Anglo Platinum 6. MTN Group 7. Harmony Gold 8. Sappi 9. Energy Africa 10. Mr Price 11. Reunert 12. Delta Electrical 13. Afrox Health 14. Chemserve 15. BHP Billiton 16. Transhex 17. Ceramic Industries 18. Oceana 19. Altech 20. Amalgamated Beverage Industries.
For more info, see www.financialmail.co.za.




Information on FS Provincial Development Fund


An information session on the Free State Provincial Development Fund (PDF) was arranged by the Black Management Forum (BMF) Bloemfontein branch, in partnership with the Free State Business Resource Centre and PricewaterhouseCoopers. The keynote address was by the MEC for Finance, Mr. Zingile Dingane, outlining his budget for the 2003/4 and briefing those present on the PDF, about Absa and incubation funds and how entrepreneurs could access the PDF. Copies of the PDF constitution were also made available. The meeting was well attended from across the spectrum of business and government and from feedback, it is clear that there is a huge need for these kinds of information sessions. Moreover, it seems imperative for the BMF to fulfill its mandate in the province, as most black managers have no forum where they can share their experiences, dreams and challenges.
For more info, Rumi Lebusho could be contacted at (051) 447 7989 or cell 083 598 0974


Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.