.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Spot Coverage >> 1 - 15 December 2003


FDC helps against crime


Realising the need for business to participate in the fight against crime, the Free State Development Corporation (FDC) has recently donated a vehicle to the SAPS in Botshabelo to assist in increasing police presence in the area. Pictured here at the handing over of the vehicle, are from left Senior Superintendents Seloma and Nxabela with Area Commissioner Motswenyane, receiving the vehicle keys from FDC Properties Manager Wally Smit, accompanied by FDC Regional Manager Edgar Kgaile.




Motheo College Food & Wine Evening


Drie geslagte by die Bloemfontein Varsproduktemark - die Naudés van Vrystaat Markagentskap (VMA). In die middel mnr. Charles Naudé (83) wat op 1 Januarie 1970 die agentskap begin het (nadat hy toe reeds vir jare in die bedryf was) en nou reeds lank afgetree, met links sy seun, Dries, tans die eienaar van VMA en regs Charles Jr., seun van Dries en ook aan VMA verbonde. Charles Sr. het ook Bloemfontein Markagentskap begin, wat hy aan sy skoonseuns gegee het en wat ook steeds in bedryf is.




KMO's gaan kreeftegang in SA


Volgens die jongste verslag van die Global Entrepreneurship Monitor (GEM) gaan klein en middelslag-ondernemings (KMO's), wat beskou word as die grootste katalisator vir werkskepping, die kreeftegang in SA. GEM se navorsing word beskou as die betroubaarste maatstaf van wêreldwye entrepreneurskap en volgens dié studie steek Suid-Afrika se totale entrepreneursaktiwiteit (TEA) sleg af by dié van ander ontwikkelende ekonomieë. Die grootste redes hiervoor blyk 'n tekort aan vaardighede en opleiding te wees, maar die prominente fokus op swart ekonomiese bemagtiging (SEB), wat veral op korporatiewe vlak gedryf word, het ook klaarblyklik 'n negatiewe uitwerking op dié belangrike sektor. Terwyl entrepreneurskap in ander ontwikkelende lande tussen 2001 en 2002 toegeneem het, het dié van Suid-Afrika sywaarts beweeg. TEA meet die persentasie van die bevolking tussen die ouderdomme van 18 en 64 wat 'n onderneming bedryf wat vir korter as 3,5 jaar aan die gang is. Suid-Afrika se TEA van 6,5% lê ver agter dié van eweknieë soos Argentinië (14,2%), Brasilië (13,5%), Indië (17,9%) en Mexiko (12,4%). Die studie het ook gewys dat oorlewingsentrepreneurskap in Suid-Afrika laer is as dié in ander lande - 32% van die totale entrepreneurskap teenoor die gemiddelde 42% van ander ontwikkelende lande.


Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.