

Current Edition >> Archive Section >> Letters to the editor >> April 2005
Smithfielders doen graag mee!
Ons bedank u vir u gereelde uitgawe van die Vrystaat Sake Bulletin in ons dorpie. Ons sou graag ook wou sien dat ons plaaslike markte meedoen in julle koerant! Daarom vra ons dat u vir ons 'n advertensie-pryslys aanstuur. Ons sal ook graag van tyd tot tyd nuus oor ons dorpie in u koerant wil sien en sal dit daarom met graagte aan u verskaf. Sal u dus asseblief so gaaf wees om ons in te lig oor die roete wat ons daarmee moet volg.
Anhesta Venter
Redakteur van "Die Smiffie"-maandblad
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.