.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Leading Stories >> September 2004


Bulletin groei


Die Vrystaat Sake Bulletin het die afgelope drie maande telkens nuwe rekordgroeisyfers behaal en het sy omset vanjaar verdubbel.
As maandelikse volkleur koerant vir besigheid en ontwikkeling in die Vrystaat word die Vrystaat Sake Bulletin op 'n vaste basis versprei te o.m. Bloemfontein, Welkom, Bultfontein, Bothaville, Parys, Sasolburg, Kroonstad, Bethlehem, Reitz, Harrismith, Clarens, Ficksburg, Ladybrand, Senekal, Rosendal, Zastron, Smithfield, Bethulie, Gariep Dam, Philippolis, Trompsburg en Boshof, asook op aangrensende sentra soos Colesberg, Kimberley, Klerksdorp, Potchefstroom, Vanderbijlpark en Vereeniging.
Die koerant word ook selektief gepos aan kantore van besigheidskamers in hoofsentra in SA. Verder word die koerant ook op die Internet volledig gepubliseer met redaksioneel en advertensies by www.bulletinonline.co.za.
As sulks is die koerant enig in sy soort in die Vrystaat en trouens in enige provinsie van die land.


Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.