

Current Edition >> Archives Section >> Leading Stories >> 1-15 May 2006
Behalwe vir die Dynarc Walk winkelsentrum wat einde verlede jaar voltooi is, is die grootste bouprojek in Langenhovenpark, Bloemfontein – die snelgroeiendste area in die Vrystaat – die nuwe kompleks van die Ou Apostoliese Kerk van Afrika wat te Dolf van Niekerksingel op een van die grootste rante in die omgewing verrys het. Die Vrystaat Sake Bulletin kon nie syfers i.v.m. projekkoste en vloeroppervlakte bekom nie.
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.