

Current Edition >> Archives Section >> Leading Stories >> 1-15 June 2005
‘n Aanduiding van toenemende besigheids-belangstelling in eiendom aan die westekant van Bloemfontein blyk uit die verkoop vandeesmaand van die perseel van Nico Smith Afslaers op die hoek van die Kimberley/Bainsvlei-pad en Müllerstraat.
Die 2,175 ha eiendom met verbeteringe, op die foto bo, is aan me. Annemarie Sassenberg van Bethlehem vir die bedrag van R10 miljoen verkoop. Na verneem word, was die belangstelling in die eiendom sterk, maar was die aanbod van Sassenberg uiteindelik die suksesvolle een.
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.