

Current Edition >> Archives Section >> Leading Stories >> 1 Februarie 2005
Sover bekend, is in die eerste keer piesangs in Bloemfontein geoes - in die tuin van mnr. en mev. Dries Myburg te P de B Kockstraat 7, Universitas-Rif! Myburg sê hy het sewe jaar gelede 'n piesangplantjie op Upington gekoop en in sy tuin geplant. Dit word gesê 'n piesangboom dra eers na sewe jaar - en werklik, nadat die bome vanself vermeerder het tot vyf bome, wat hoër as die huis se dak uitgegroei het, het hulle vanjaar drie trosse pragtige piesangs gedra. Een van die trosse het meer as 100 piesangs aan gehad.
Op die foto, Bee-Jay en Sinovia van der Spuy met van die piesangs by die piesangbome in die tuin van die Myburgs.
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.