

Current Edition >> Archives Section >> Leading Stories >> 16-31 May 2006
'n Lugfoto van die Nampo Oesdagterrien in volle swang – die grootste kommersiële landbou-uitstalling nie net in die Vrystaat nie, maar waarskynlik ook in Suid-Afrika. Vir die geleentheid vanjaar vanaf 16-19 Mei word meer as 600 uitstallers verwag. Benewens die gevestigde uitstallers is daar vanjaar nuwe uitstallers van grondverskuiwingstoerusting, vragmotors, kommersiële voertuie, motors en kragbronne. Heelwat meer dieregesondheids produkte sal te sien wees asook uitstallers wat fokus op onderskeie aspekte van biobrandstof vervaardiging. Bykans 70 000 mense woon die skou jaarliks by. Meer inligting: navrae@grainsa.co.za / www.nampo.co.za
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.