.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Leading Stories >> 16 February 2006


Vrystaat groen-groen


Die buitengewone goeie en wydverspreide reën gedurende Januarie en Februarie 2006 het die Vrystaat in 'n kits in 'n groen tuinlandskap verander. Die veld is groener as groen, graan staan vol in die aar en in die kop en veldblomme maak op allerlei plekke onverwagse verskynings. Dit alles beteken ook 'n groot hupstoot vir die ekonomie van die provinsie - tot direkte en indirekte voordeel van plattelander sowel as stadsjapie. Op die foto Carlize Skein, sakevrou van Bloemfontein, midde-in pragtige veld op die plaas Glen de Arg II te Bainsvlei buite Bloemfontein.

Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.