.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::SMME Info

.::Comments

Current Edition >> Archives Section >> Editorial Comments >> March 2003


Editorial comments


Dinamiet kom in klein pakkies, lui die spreekwoord en dit is ook van hierdie uitgawe waar. Die noodsaaklikheid van klein en medium besighede om rekenarisering en die Internet deel van hul besigheid te maak, word beklemtoon; daar word aangetoon hoe die Vrystaat nou kleinsakedienste in die provinsie desentraliseer en na die mense in die streke op grondvlak neem; 'n grafiese aanduiding word gegee van een van die belowendste beleggingsbestemmings in SA - die Thabo Mofutsanyana streek in die Oos-Vrystaat; aandag word gevestig op die komende Mynbou Ekspo in Kimberley en die verwagte impakt daarvan; Komatsu SA gee 'n kykie op hul nuwe produkte - markleiers in SA; en 'n sein van die grootste wildveiling in die Vrystaat en die sentrale binneland van SA. Dit is almal gebeure wat 2003 beter gaan laat as wat hulle dit gekry het.


Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.