.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Editorial Comment >> February 2008


Editorial Comment


Voorspoed Myn – al die diamante al die jare!
Die vooruitsigte in terme van diamantproduksie van die nuwe Voorspoed Diamantmyn van De Beers naby Kroonstad, verstom 'n mens - al daardie diamante al die jare vlak onder die grond in die hartjie van die Vrystaat! Wanneer die myn in 2009 in volle produksie gaan, sal na verwagting minstens 850 000 karaat diamante per jaar ontgin word, oftewel 10 miljoen karaat tydens die verwagte 12 tot 16 jaar leeftyd van die myn. Vir die Vrystaatse ekonomie gaan die Voorspoed Myn na beraming 'n inkomste van sowat R1 miljard beteken. Interessant is dat 'n ingeligte teorie dit wil hê dat die diamantneerslae by Kroonstad een van die gevolge was van die meteoriet wat die aarde miljoene jare gelede by Vredefort getref het (die sogenaamde Vredefort Koepel). Die teorie wil dit verder hê dat die impak van die meteoriet so geweldig was dat van diamantdraende pype in die omgewing gebars het en hul inhoud in die Vaalrivier gestort het en dat dit deur die eeue tot in die Oranjerivier gevloei het en vandaar tot by Alexanderbaai aan die weskus gevoer is.

Time of the private sector has come
If one considers the many problems which the Free State and South Africa currently face, namely crime, skills shortage, maintenance of infrastructure, health services, electricity interruptions, water quality, the challenges for 2010, etc, then one can only come to the conclusion that the best solution would be to privatise services and matters as far as possible. Let the private sector take over as much as possible from the government structures and run services and institutions on a profitable and efficient basis. It is of course not so simple, with certain governmental functions which just cannot be privatised, but on the whole, let the private sector run with it. Just bring the legislative part in line, but that again is not so simple. However, the snags notwithstanding: The time of the private sector in SA and in the Free State has evidently arrived.

Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.