.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Editorial Comment >> 3 April 2007


Editorial Comment


Biobrandstof - op langebaan?
Terwyl gepraat word van hoe die bio-brandstofbedryf die ekonomie op groot skaal kan baat, veral deur die afwentelende skepping van werksgeleenthede en geleenthede vir vergrote kapasiteit deur graanprodusente, lyk dit tog of realisering van die potensiaal tans water trap. In die Vrystaat by Bothaville is konstruksie van die aanleg van Ethanol Africa voorlopig gestaak, oënskynlik omdat die sakeplan, wat berus op uitvoerbare tegnologie, markgereedheid en voldoende finansiering, nog nie in plek is nie. Vir die Vrystaat, wat vir 'n ekonomiese hupstoot groot hoop plaas op biobrandstofproduksie met beoogde aanlegte van afgesien van Bothaville ook Hertzogville en Hoopstad, is dit slegte nuus.

Development and skin colour
After an official visit to Bloemfontein by a leading member of the United States Embassy in Pretoria, the University of the Free State (UFS) was declared one of the best export products the province disposes of. Now a Free State member of Parliament is saying at the expiry of the five-year term of duty of the present UFS rector, Prof. Frederick Fourie, at the end of this year, he must certainly be replaced by a person of black colour, just because there is not enough black in the appearance of the university. The UFS is indeed a high quality Free State asset, partly because it has been managed smartly up to now. Why change something that is working well just “because the skin colour is not right”? Why bring in skin colour in development which is taking place in the general interest? In terms of the SA Constitution as well as the vaunted Freedom Charter all the citizens of SA are equal and equally entitled to opportunities. Such racial discrimination and obsession with colour is bedevilling development in the Free State.

Paasfees
Aan ons lesers 'n geseënde Paasfees! Paassondag is die belangrikste dag van die jaar, want dit is die dag van die oop graf – die graf wat niemand of niks tot in ewigheid kan toemaak nie. Dié oop graf is vir elkeen wat glo in Hom wat in daardie graf was en wat op pad is om weer te kom. Mag Vrystaatse paaie in hierdie tyd ook 'n plek wees van leef en laat leef.

Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.