.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Editorial Comment >> 15 December - 31 January 2006


Wisseling van die jaar / Wishes of blessings


Met 2005 wat gevlieg het en waar ons op die drumpel van 2006 staan, is dit noodwendig tyd vir voorraadopname. Was dit waarmee ek vanjaar besig was, die moeite werd? Het ek gevorder gevorder in my eie oë, in die oë van ander en in die oë van my Skepper? Het ek miskien nie soseer “gevorder” nie, maar was dit tog die moeite werd gewees, veral as dit by probleme en hartseer kom? Dit is die vrae wat elkeen vir hom- of haarself op hierdie tydstip moet beantwoord. Hoe dit ookal sy, mag u berusting vind by die vergifnis en troos wat daar en slegs daar by die Kind in die krip is - dié Kind wat, soos ons spoedig in 2006 weer aan herinner sal word, 'n oop graf agtergelaat het en voor wie elkeen op 'n dag finale rekenskap sal moet gee. Indeed a Blessed Christmas to all our readers, advertisers and associates. Thank you for your company, support, cooperation and service the past year. We sincerely appreciate it. Mag 2006 vir u die moeite werd wees.



Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2005 Web D-Zign Inc. All rights reserved.